Die volgende lidmate ervaar tans gesondheid of ander uitdagings in hulle lewens

Danie Jacobs              Dawie Potgieter

Ina Kunnz                    Elize Coetzer

ALMAL WAT NIE LEKKER VOEL

Ons bede vir hulle is dat daar gou herstel en beterskap sal wees.