Erediens Tye:
Vir die Eredienstye by die verskeie dienspunte raadpleeg asseblief die gemeentelike jaarprogram
Skakel gerus in by ons samekomste
Kategese
(Gedurende skoolkwartale):
Sabie Voor die erediens: 11:00
Hazyview Voor die erediens: 09:00
Witrivier Na die erediens: 10:00
Bybelstudie:
Witrivier Donderdae 09:00
Sabie Woensdae 09:30
(Sabie Slegs gedurende skoolkwartale)
Herfsgroep:
Almal bo 60 jaar
Elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 in Witrivier
