Die volgende lidmate verjaar gedurende die komende week

-

09 Aug.

Marissa Crawford-Brunt (S)

11 Aug.

Jan Backer (W)

13 Aug.

Pieter Steenkamp (W)

15 Aug.

Owen Davies (S) en Mara Nienaber (S)

-

Vanuit die hard van die gemeentes word hulle hartlik gelukgewens,  

Ons wens vir hulle nuwe lewensjaar is dat dit 'n geseënde jaar sal wees, gevul met vrede, vreugde en baie liefde.